Skarlaken [Scarlet] cover art

Skarlaken [Scarlet]

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options

Skarlaken [Scarlet]

By: Irma Venter
Narrated by: Daneel Van der Walt, Andre Weideman
Try for £0.00

£5.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for £15.07

Buy Now for £15.07

Summary

Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, 'n rekenaargenie met 'n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, op te los. Janien was op die oog af geliefd, 'n suksesvolle kunstenaar met 'n slag vir besigheid, en op die punt om met haar universiteitsliefde te trou. Was dit selfdood of moord? Waarom is die toneel om haar liggaam so sorgvuldig, amper kunstig, gerangskik? En hoekom is haar rekenaar se geheue voor die tyd so sorgvuldig skoongevee?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2015 Irma Venter (P)2021 Human & Rousseau
Crime Fiction Mystery Police Procedurals Thriller & Suspense
All stars
Most relevant
Well read. With very good accent and local language knowledge. A thrilling storyline. Difficult to put it down

Gripping

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

‘n Goeie boek! Die intrige was eers baie later duidelik en het die leser in spanning gehou, deurgaans goeie vertelling.

Goeie Boek

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Het die boek geniet om te luister as ek die hond stap.
Narater was uitstekend.

puik

Something went wrong. Please try again in a few minutes.