Die verevrou cover art

Die verevrou

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £14.81

Buy Now for £14.81

About this listen

Liora word groot op 'n volstruisplaas in Algerië. Van kleins af bring sy tyd deur in haar tante se pluimery, 'n magiese omgewing waar volstruisvere omskep word in kostuums. Maar onrus bou op in Algerië, en eindelik word sy en haar familie gedwing om landuit te vlug. Ná jare in Parys kom Liora in die Klein-Karoo aan, op soek na haar oom Moshe. Haar lewe word opnuut omgedop, en weer, nes in haar jeug, lê daar 'n grens voor haar wat sy moet oor.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Jan van Tonder (P)2019 Human & Rousseau
Coming of Age Genre Fiction
No reviews yet